KLETSHOEKIE

WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!

ONSDORP se DEBAT en BRIEWE LAPA
Start a New Topic 
Author
Comment
Kombuis toestelle

Sonder watter "gadget" of kombuis toestel kan jy glad nie kosmaak nie? In die Winter,is my gunsteling die lemoensap uitdrukker!Toe,wat's joune?

Re: Kombuis toestelle

Swart Dover stoof.........

Re: Kombuis toestelle

ek het groot geword met 'n union no 7 stoof waarom alles gedraai het'daardie jare was die kombuis nog die kuierplek gewees ook,'

Re: Kombuis toestelle

'n swart driepoot potjie, verkieslik buite om die vuurtjie, glase waarin vriende hul doppie kan gooi vir lekker saamkuier, 'n plat ding soos 'n bord waarop jy jou tjoppie of kossie kan inskep, 'n leer-stoeltjie waarop jy kan sit en eet- oja, en 'n kombuis-draadloos, want wat is die lewe sonder goeie agtergrond-musiek!

Re: Kombuis toestelle

My vrou............

Re: Kombuis toestelle

Henk
My vrou............


Dun ys daai,vriend....

Re: Kombuis toestelle

Hmmm...in daardie dunnerige ys geval, mag ek my man se YSMASJIEN aanbeveel?