KLETSHOEKIE

WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!

ONSDORP se DEBAT en BRIEWE LAPA
Start a New Topic 
Author
Comment
Enige hulp ivm LOUW

Asb is daar enige iemand wat my kan help. My ma is gebore Jacoba Maria Carolina Louw (haar mammie is HWC Louw nee Small gewees maar sy is oorlede toe sy skaars 'n jaar oud was) eks opsoek na enige inligting asook die staamboom van Leonard Cornelius Louw hy het vir die munisipaliteit in transvaal gewerk hy is vroeg 80's oorlede en sy seun,my oom, Leonard Louw le op sterwe met kanker en hy wil bitter graag die Louw stamboom navors. Ek weet dat hul in Carolina grootgeword het en dat al die Louw's op Zanderfontein pretoria noord begrawe is. Asb help my

Re: Enige hulp ivm LOUW

Hi. My naam is Leonard Louw en my oupa was Leonard Cornelus Louw. Hy het by Marble Hall munisipaliteit gewerk en sy vrou was Hester Wilhelmina Louw. Ek dink ek en jy mag dalk van dieslefde persoon praat en ek is ook besig om die familie na te vors.

Re: Enige hulp ivm LOUW

Hallo! Dis seker al mosterd na die maal, maar het jy al op www.genesreunited.com gesoek? Jy kan daar jou stamboom opsit en dan soek hulle ooreenkomste met ander stam/familiebome.
Groetnis

Re: Enige hulp ivm LOUW

Hi daar Leon ek en jy is klein neefs kontak my asb

Re: Enige hulp ivm LOUW

En as ek die ding nou mooi verstaan is Linda jou nig en sy ook my klein nig