KLETSHOEKIE

WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!

ONSDORP se DEBAT en BRIEWE LAPA
Start a New Topic 
Author
Comment
Kinders wat ouers in die rug steek

Hoe gebeur dit dat kinders ouers in die rug steek. Waar loop die dinge verkeerd en hoe stop jy dit voordat dit gebeur. Wat maak jy as dit reeds gebeur het. Is vrede moontlik daarna,ek dink nie so nie.