KLETSHOEKIE

WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!

ONSDORP se DEBAT en BRIEWE LAPA
Start a New Topic 
Author
Comment
Neels Diamand

Het ek en vroutjie nou vrydag-aand vir oom Neels Diamand gaan kyk daar in die sokker heiligdom van P.E. Mens was dit nou lekker om die meer volwasenes te sien paartie. Die oom Diamant skitter nog s***** op n ouderdom van 71. Wat veral lekker was , was die ouderdom mense - hier van +- 1955. - goed manierd - - - - kom jong klomp wys ons julle kan ook.

Cheers vir eers