KLETSHOEKIE

WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!

ONSDORP se DEBAT en BRIEWE LAPA
Start a New Topic 
Author
Comment
terugvoer

Aan die laaste drie bydraers, lyk my die mense kry koud of is gans te besig om saam te gesels!
Ek dink Neels Diamand is tops en nog net so aantreklik...
en Paul, gaan loer by die ARGIEF bladsye daar is lekker resepte oor vrugte rolle, anders kontak my sodat ek dit kan aanstuur!
En ja nee Hannes, dit is een van die hartseerste sake as jou kinders "teen" jou as ouer draai, of dit kan regkom weet ek nie, maar ek glo wel daardie deel wat seg 'n sagte antwoord keer die grimmigheid af...na many moons dit geleidelik aangeleer gekry...en NIKS is vir God onmoontlik nie,laat ons dus alle ouers en hul kinders in SY liefdevolle hande laat.
Mooi groete! Retha.