WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!
OKTOBER DIE MOOISTE MOOISTE MAAND Sat.1 Okt. Centurion Die eerste goeie reens het gekom! Natuurlik begin met die bliksems en donderslae! Daarna sag deur die nag gereen...... En by julle?