KLETSHOEKIE

WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!

ONSDORP se DEBAT en BRIEWE LAPA
Start a New Topic 
Author
Comment
Vendusie Stories

Ek het in die 1981-84 VENDUSIE STORIES geskryf vir die Bronkhortspruit Nuus onder `n skuilnaam,(kan nie nou onthou wat die skuilnaam was nie.) plaaslike koerant.Ek sal graag verneem waar ek dit kan opspoor