KLETSHOEKIE

WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!

ONSDORP se DEBAT en BRIEWE LAPA
Start a New Topic 
Author
Comment
View Entire Thread
Re: Kombuis toestelle

'n swart driepoot potjie, verkieslik buite om die vuurtjie, glase waarin vriende hul doppie kan gooi vir lekker saamkuier, 'n plat ding soos 'n bord waarop jy jou tjoppie of kossie kan inskep, 'n leer-stoeltjie waarop jy kan sit en eet- oja, en 'n kombuis-draadloos, want wat is die lewe sonder goeie agtergrond-musiek!

Re: Kombuis toestelle

My vrou............

Re: Kombuis toestelle

Henk
My vrou............


Dun ys daai,vriend....

Re: Kombuis toestelle

Hmmm...in daardie dunnerige ys geval, mag ek my man se YSMASJIEN aanbeveel?