Hierdie brief is in opvolg tot die OPE BESPREKINGS brief van BRIAN aan die ACCSA
ontvang, dit is reeds na die "regte" plekkie op die forum verskuif, en ek sal dit weldra hier verwyder...maar dis sooooo lekker om 'n NUWE touleier te sien verskyn ek verlustig my nog eers daaraan..!