WAAR JY ENIGE ONDERWERP KAN BEGIN, of repliek kan lewer op iets wat reeds hier staan...Kom, gesels saam!
En as ek die ding nou mooi verstaan is Linda jou nig en sy ook my klein nig
Hallo! Dis seker al mosterd na die maal, maar het jy al op www.genesreunited.com gesoek? Jy kan daar jou stamboom opsit en dan soek hulle ooreenkomste met ander stam/familiebome. Groetnis